top of page

waar woorde saamgeweef is
& verf spatsels oorkruis
om te wys na die plekke
waar hemel en aarde ontmoet

Ek is geroep om woorde en kuns te kombineer om mense van alle ouderdomme op hul geloofspaaie te help.
 

Wandel deur hierdie webtuiste soos jy in 'n beeldskone massiewe tuin sou wou verdwaal. Skop uit jou skoene. Kom nes jy is. Laat jou oë rus op al die verskillende teksture en dele. Strek uit jou arms. Haal diep asem. 

 

Jy is welkom hier!

All rights reserved © 2024 Eljoh Hartzer. Designed with care.

  • Instagram
bottom of page